Category: Audiobooks
Wrede Oorlog Wapens – Oudioboek – MP3 Album
R100.00
25 Aangrypende kombinasies van feite, verse en ware verhale uit die Bybel met musiek soos voorgelees deur Soekie Krog. Die tema is deurgans wapens, helde en oorloë van die Bybel. Veral geskik vir laerskool seuns.
Meer Inligting
- Aflaaibare MP3 Album
- 25snitte, inleiding ingesluit, van ongeveer 4 tot 10 minute elk
Snitlys:
- Inleiding Wapens
- Die Skepping
- Die Here is ‘n Krygsman
- Kain en Abel; Aram teen konings
- Moses en die Rooi see
- Moses teen Amalek
- Joshua; Jerigo
- Ai; Gibeoniete
- Amoritiese Konings
- Joshua en Hasor; 31 Konings; Verkenners
- Rigters
- Simson; Dawid en Goliat
- Dapper manne
- Saul se dood, Soldate
- Verskillende wapens
- Jehu en Baäl profete; Absalom
- Dawid en die Filistyne; Joab en Amasa,Elisa en Aram; Skild, Spies, Pyl
- Nog Wapens
- God se Wapens; Vyand se Wapens
- Helde; Geestelike oorlog; Jesus; Johannes
- Kruisiging
- Stefanus; Paulus en Silas
- Geestelike stryd
- Oorlog in die hemel
- Finale Oorwinning
Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.