Sale!
Sale!
SKU: ISBN978-0-9922250-8-7-1 Category:

Wie is God? Aanbieders Handleiding

R200.00

Gebruikers vriendelik, stap-vir-stap aanbieders handleiding ideaal vir kerke, skole, selgroepe en tuisonderrig met 33 lesse oor die karakter, natuur en eienskappe van God – ‘n een jaar groeiplan.

Nou op Uitverkoping – DATA DVD nie ingesluit nie

Hierdie boek bevat:

  • Nuwe idees van aanbieding
  • Oulike illustrasies en simbole
  • Maniere van onthou en hersiening
  • Praktiese toepassings
  • Motivering vir geestelike groei

Meer inligting:

  • Swart en wit met illustrasies
  • Bladsy Grootte A4
  • 201 Bladsye insluitend voorblad, inhoudsopgawe en voorwoord
  • Ook besakikbaar in digitale weergawe op hierdie platform (PDF format)

Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.

Out of stock

Related Products

Donate