SKU: DBKISBN978-0-997085-1-9
Category: Books
Wie is ek in Christus? – Werkboek – Die A-Z van Identiteit – Digitale Weergawe
R150.00
Ontdek wie God jou gemaak het met hierdie werkboek. Met 25 temas, ideaal vir selfstudie, selgroepe, kinderkerk en skool: Die A-Z van Identiteit!
- Swart en Wit met illustrasies
- Voorafingestel vir A5 Druk Grootte
- 176 Bladsye insluitend van voorblad, voorwoord en inhoudsopgawe
Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise op bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpbronmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.