SKU: DBKISBN-13: 978-0-9947085-6-4
Category: Books
Wie is ek in Christus? – My Inkleurboek – Die A-Z van Identiteit – Digitale Weergawe
R60.00
Pomp jou regterbrein met inkleur-pret! Met 51 inkleur prente en Bybel verse oor jou ware identiteit in Christus, volgens die letters van die alfabet.
Prentjies wat wissel van maklik tot ingewikkeld, moenie bang wees om nuwe kleure te gebruik nie!
Geskik vir kinders 6jaar en ouer
- Drukbare PDF formaat
- Bladsy Grootte: A5
- 51 Inkleurprente
- Ook beskikbaar in hardekopie op hierdie platform
Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.