Wie is ek in Christus? – Die A-Z van Identiteit – A2 Plakkaat
R70.00
Hierdie plakkaat bevat 25 temas volgens die letters van die alfabet. Elke tema beskryf ‘n nuwe aspek van Identiteit volgens die Bybelvers en ‘n simbool om uit te ken en te onthou.
Vir gebruik as ‘n aanvullende produk saam met die “Wie is ek in Chrustus – Die A-Z van Identiteit” -werkboek, -storieboek en/of -oudioboek reeks van produkte (elk beskikbaar te koop op hierdie platform) of op sy eie om jou ware identiteit in Christus te leer ken.
Ideaal vir skool klasse, Sondag skool klasse of by die huis
Meer inligting:
- Plakkaat grootte: A2
- Glans gelamineerd
- Ook Beskikbaar te koop in digitale format vir self-druk op hierdie platform
Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.