SKU: DBK2017PP005
Category: Books
Soekie en die Radikids Musiekboek – Digitale Weergawe
R100.00
Soekie en die Radikids se gewildste treffers se bladmusiek in ‘n aflaaibare formaat. 62 Gospel Kinderliedjies se Notasie, Woorde en Akkoorde van 3 bekende albums:
- Breek Uit (Saamsing Vol. 1)
- Radicool Radikids (Saamsing Vol. 2)
- Issie Waaheid (Saamsing Vol. 3)
- Dis so Lekker
Meer Inligting:
- Bladsy Grootte: A4
- Bladsye: 96 met Voorblad en inhoudsopgawe
- Ook beskikbaar in hardekopie vorm onder boeke gelys.
- Sien produk beeld gallery vir volle inhoudsopgawe
Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.