SKU: DBKISBN978-0-987-018731 Category:

Sampioene Kampioene – Digitale Weergawe

R200.00

‘n Sampioen groei vinnig, en so ook elkeen wat bid. Meeste ouers wil hulle kinders leer bid, maar weet nie hóé nie. Hierdie is ‘n boekie wat ouers en kinders leer om nuut te dink oor gebed.As een van ons blitsvekopers, het hierdie boek 38 hoofstukke oor verskillende aspekte van gebed. Dit het baie illustrasies en praktiese toepassings. Dis maklik verstaanbaar en kan vir alle ouderdomme kinders en ouers as bybelstudie of handleiding gebruik word.

Hierdie boek bevat:

  • Lesse
  • InligtingIdees
  • Doen-dinge

Meer inligting:

  • Illustrasies: Swart en Wit
  • Bladsy Grootte: A5
  • 344 Bladsye insluitend voorblad, inhoudsopgawe en voorwoord
  • Ook beskikbaar om te koop as harde kopie op hierdie platform

Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise op bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpbronmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.

Related Products

Donate