Category:

Radicool – mp3 Album

R100.00

‘Radicool’ is ‘n album met 15 opgewekte kinderliedjies in Afrikaans en Engels.

Kinders hou van liedjies. Hulle leer vinnig deur musiek, ritme, rym en herhaling.

Hierdie album kan gebruik word as hulp vir:

  • Koor- en konsertopvoerings
  • Gewyde sang
  • Beweging en kreatiewe spel
  • Musikale ontwikkeling
  • Kinderkerk en Sondagskool

Meer inligting:

  • Aflaaibare MP3 format
  • Snitlengtes wissel van tussen 2 tot 4 minute elk

Snitlys:

  1. Keurspel: Al Julle Volke/ Jesus is die Heer
  2. Die Here ken jou naam
  3. God is Goed
  4. I reach up high
  5. Radikids
  6. Om die Here te Prys
  7. Why don’t you
  8. Re Hamba
  9. Naäman
  10. Al was jou sonde
  11. Die Heel beste Boek
  12. Kleure liedjie
  13. Ek maak nou my hart oop
  14. Die Here is Koning
  15. Loof Hom, loof Hom

Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.

Related Products

Donate