SKU: DBKISBN-13:978-0-9947085-9-5 Category:

Die Name van God – Digitale Weergawe

R50.00

Leer die 26 Hebreeuse Name van God en hul betekenisse soos in die Bybel openbaar – ‘n gids om die Name van God te leer, te bid en toe te pas.

Geskik vir kinders van 7 jaar oud en ouer.

Hierdie boek bevat:

  • Die Naam en sy betekenis
  • Inkleur prente
  • Simbole om onthou vermoë te verbeter
  • Verse, Verduidelikings, Voorbeelde en Gebede
  • Lekker aktiwiteite
  • ‘n Opsomming-plakkat op die agterblad.
  • Gratis PDF A3 Plakkaat

Meer inligting:

  • Illustrasies: Swart en Wit
  • Bladsy Grootte: A5
  • 42 Bladsye insluitend voorblad, inhoudsopgawe en voorwoord
  • Ook beskikbaar te koop in harde kopie op hierdie platform sonder A3 Plakkaat

Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.

Related Products

Donate