SKU: ABISBN978-0992-22506-3-2-1 Category:

‘n Kroon vol Edelstene – Oudioboek – MP3 Album

R100.00

21 Opvoedkundige Stories oor waardes en edelstene soos voorgelees deur Soekie Krog, geskik vir kinders tussen 7 en 14 jaar oud wat stories oor Bybelse Waardes vergelyk met Edelstene.

In hierdie oudioboek maak Werner vriende met die eienaar van die nuwe edelsteen-winkel in hulle dorp. Soos wat hy by Oom Koos van die edelstene leer, ontdek hy dat daar nog baie aan sy eie karakter geslyp kan word.

Meer Inligting

  • Aflaaibare MP3 Album
  • 22 snitte, inleiding ingesluit, ongeveer 7 tot 11 minute lank elk
  • Ook beskikbaar om te koop in digitale weergawe (PDF format) of harde kopie op hierdie platform

Snitlys:

  1. Inleiding
  2. Klippe moet geslyp word
  3. Wysheid vir die wat soek
  4. Gelouter – Goud
  5. Liefde – Diamant
  6. Volharding – Ametis
  7. Blymoedigheid – Sardoniks
  8. Nederigheid – Jaspis
  9. Gehoorsaam – Smarag
  10. Respekvol – Saffier
  11. Vedraagsaamheid – Pêrel
  12. Voorbeeldig – Robyn
  13. Betroubaar – Oniks
  14. Veelsydig – Granaasteen
  15. Vergewend – Turkoois
  16. Mededeelsaam – Toermalyn
  17. Tevrede – Malachiet
  18. Eerlik – Akwamaryn
  19. Aanpasbaar – Opaal
  20. Leerbaar – Hematiet
  21. Beheersd – Topaas
  22. Standvastig – Koper

Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.

 

Related Products

Donate