Category:

Sommer ‘n Nommer – Sing jou Maaltafels – mp3 Album

R100.00

Leer sing jou maaltafels saam met Soekie en die Radikids!

Leer die Twee- tot Twaalfmaaltafel

Maklik onthoubare liedjies wat jou kind se wiskunde fondasie ‘n hupstoot sal gee!

Meer inligting:

  • Aflaaibare mp3 album

Snitlys:

  1. Ek kan tel
  2. Psalm 90 Leer my
  3. Tweemaaltafel Noag
  4. Driemaaltafel Wals
  5. Driepoot Ysterpot
  6. Viermaaltafel Seisoene
  7. Vyfmaaltafel Grys Haas
  8. Bybelboekname
  9. Sesmaaltafel Miere
  10. Sewemaaltafel Reënboog
  11. Agtmaaltafel Seekat
  12. Negemaaltafel Planete
  13. Tien Gebooie
  14. Tienmaaltafel Geld
  15. Elfmaaltafel Tale
  16. Twaalfmaaltafel Horlosie
  17. Wie is Hy

Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.

Related Products

Donate