Category:

Masker Liedjie – Enkel Lied – mp3

R10.00

Hierdie grapperige liedjie is geskryf tydens die Covid pandemie om kinders aan te moedig om hulle maskers sonder moeite te dra. Sosiale distansiëring en goeie higiëne word beoefen om verspreiding van aansteeklike siektes vermy.

Meer inligting

  • Aflaaibare mp3 snit
  • Snit lengte 00:02:23

Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.

Related Products

Donate