Category: Music
Lekka Live – mp3 Album
R100.00
‘Lekka Live” is lewendig opgeneem in Moreleta NG kerk, Pretoria. Die album bevat 15 bekende, asook oorspronklike liedjies vir alle ouderdomme in Engels en Afrikaans.
Kinders hou van liedjies. Hulle leer vining deur musiek, ritme, rym en herhaling.
Hierdie album kan gebruik word as hulp vir:
- Koor- en konsertopvoerings
- Gewyde sang
- Beweging en kreatiewe spel
- Musikale ontwikkeling
- Kinderkerk en Sondagskool
Meer inligting:
- Aflaaibare MP3 format
- Snitlengtes wissel van 2 tot 5 minute elk
Snitlys:
- Halle-la-le-la
- Ek behoort aan Jesus Christus
- Ek swaai my hande
- Haai-Haai
- Groente en vrugte
- Hó-sanna
- Die Here sit ‘n hup in my stap
- Love Medley: His banner over me is Love/ It’s love that makes the world go round/ Love You Jesus
- Jesus is the Rock
- J.E.S.U.S
- I want to be like Jesus
- Lord I lift Your Name on high
- You touch my mouth
- May Your Love
- Magtige Herlewing
- Mercy is Falling
- The River is here
Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.