Category: Other Resources
Leering: Sewe Kleure van God se Liefde – mp3 Album
R150.00
In Romeine 12 v 4-8 is daar sewe verskillende ingebore motiverings-gawes van die Vader.
Hierdie lering help jou om jou kinders te verstaan en hulle gawes te ontdek.
Die gawes kan ook die toekoms, keuses en karakter van jou kind beïnvloed.
Ideaal vir ouers, leiers en volwassenes wat met kinders werk, wat hul kinders wil ken en lei.
Meer inligting:
- 12 Snitte met lengtes wat wissel van ongeveer 10 tot 20 minute lank elk
Mp3 formaat
Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir
ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.