SKU: ISBN978-0-9922289-1-0-2
Category: Books
Kruie vir Afrika
R100.00
Leer hoe om self 18 Basiese Kruie te plant, versorg, vermeerder en te gebruik met Bybel karakters wat soorgelyke eienskappe het.
‘n Opvoedkundige gids met inligting oor die gebruik van kruie in kos, medisyne, vir vel en as natuurlike insekdoders.
Geskik vir hoërskool kinders en volwassenes.
Geskryf in samewerking met FFF (Foundations For Farming).
- Illustrasies: Swart en Wit
- Bladsy Grootte: A5
- 152 Bladsye insluitend voorblad, inhoudsopgawe en voorwoord
- Glans gelamineerde buiteblad
- Ook beskikbaar om te koop as digitale weergawe (PDF format) op hierdie platform
Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise op bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpbronmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.