SKU: DCD2011PP002 Category:

Karos Die Klank van die Grond – mp3 Album

R100.00

Tradisionele Afrikaanse liedjies gesing deur Bruin Kinders saam met Soekie Krog.

15 Snitte met ou gunstelinge – tradisionele kinderliede soos Lei my Here, As Hy kom op die Wolke, Baie diep haal Hy my uit en vele meer.

  • Aflaaibare MP3 Album

Snit lys:

  1. Geskiedenis van die Khoi Nasie
  2. Keurspel: Jesus het my mooi gemaak/ Dis so lekker om die Here te Dien/ Kom ons loof die Here
  3. Keurspel: Wie is Hy wat op die water loop/ Lei my Here/ Vrou van Samaria
  4. Keurspel: Halleluja, Hosanna/ Hou vas aan Jesus/ En ons loop saam met Hom
  5. Keurspel: Almal wat die Here liefhet/ Ons gaan krone dra/ Die Here wat ons dien
  6. Medley: The power of God/ Give me a ‘J’/ I cry for peace
  7. Keurspel: Alle nasies moet die Here dien/ Daar is ‘n skeur in die Rots
  8. Keurspel: O die bloed van Jesus/ Daar is krag in die bloed/ Maak my toe onder die bloed
  9. Die liefde van Jesus is wonderbaar
  10. Keurspel: Hy haal my uit die moddersluim/ Is Hy nie wonderbaar/ As Hy kom op die wolke/ Die Evangelie/ Ons kom van vêr af
  11. Keurspel: Vure val op my/ Vure uit die hemel/ Al waai die wind
  12. Keurspel: Die Here is my herder/Baie diep haal Hy my uit/ Abba Vader
  13. Kom woon in my hart
  14. We bless Your Name
  15. Seënwens vir dier Khoi Nasie

Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.

Related Products

Donate