Herfs Gedigte – Oudioboek – Mp3 Album
R100.00
Hierdie bundel bevat een-en-tagtig gedigte. Van baie ernstige, emosionele, diep geestelike tot lekker lawwe en tong-in-die-kies rympies, bied ‘n wye verskydenheid om van te kies.
Soekie skryf met soveel eerlike opregtheid oor die allerdaagse dinge van die lewe. Maar dit is die doodgewoon, normale dinge wat die gladheid van ons gang bepaal. Soekie se versgedagtes sal jou weer laat dink oor die groot invloed van die “geraas van buite”, wat die “stilte van binne” kan oorweldig, as daardie stilte nie groot genoeg is nie. – Esté Geldenhuys
Alle gedigte voorgelees en oorspronklik deur Soekie Krog,
Meer inligting:
- Aflaaibare Mp3 Album
Snitlys:
- Inleiding
- Oor my binneste
- Erdekruik
- Genre
- Passie
- Gevang
- Gehoor
- Oor seisoene, waarde, bediening
- Herfs
- Weiland
- Immergroen
- Anner gees
- Emmertjie
- Die ou viool
- Oor emosies, stryd, keuses
- Keuses
- Kwaardaardig
- Nek
- Soek
- Seemonster
- Toring
- Honger
- Die Sak
- Onpeilbaar
- Hoe lank nog?
- Oor vrou wees
- Spr 31
- Bewaak jou hart
- Die hart van ‘n vrou
- ‘n Man se hart
- Genoeg
- Spieëltjie
- Mamma ek wil ‘n man hê
- Weggegooi
- Oor verhoudings, liefde of die gebrek daaraan
- Kom-innie-keer
- Verlief
- Wedding vows
- Wag
- Ek lief jou
- Gekraak
- Realiteit
- Die vrou by die put – Johannes 4
- Oor kinders en kleinkinners
- Die Hart van ‘n Kind
- Gereed vir jou koms
- Groot Seun
- Wonner-ma-net
- Praat met my
- Londen-limeriek
- Gespeen
- Naam
- Bly
- Oor Dood
- Só was hy
- Help my vergeet
- Nuwe dans
- Oor Israel
- Durf
- Poort
- Getsémané
- Pray for the peace of Jerusalem
- Oor dinge uit die Bybel
- Waarheid
- Geskenke
- Is Jesus al gebore?
- Oor alles en nog wat
- Wonderwerk
- Nommerpas
- Psalm 139
- Friends
- Oudste Seun
- Oor mense wat ek ken
- Halfmens
- Inspirasie
- Esna
- Mart
- Art by Etienne
- Riana
- Helena
- Hannelie
- Oor dinge om my
- Loftus
- Waterkloof vier
- Skok@london
- Stene
- Hormoon
- Kamp-gogga
- Ongeteer
- Groot geheim
Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.