Goeie Vrugte
R80.00
Die negevoudige Vrug van die Gees In Galasiërs 5:22 word verduidelik deur middel van 10 stories.
Die kinder-karakters Dawie en Siske leer tuin maak terwyl hulle leer oor Goddelike waardes en
gedrag.
Met illustrasies en interessante feite oor plante, vrugte en bome.
Daar is ook maklike resepte en aktiwiteite wat die jongspan kan geniet, alleen of in ‘n groep.
Ideaal vir kinders tussen 4 en 11 jaar oud
Meer Inligting:
- Bladsy grootte: A5
- Bladsye: 90 insluitend voorblad, voorwoord en inhoudsopgawe
- Illustrasies: Swart en Wit
- Glans gelamineerde buiteblad
Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op
internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir
ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.
Out of stock