SKU: DBKISBN-13:978-0-9947085-7-1 Category:

Ek’s ‘n Oorwinnaar – Digitale Weergawe

R50.00

5 Kompakte Bybel lesse met beginsels, byblevese en stories in ‘n werkboek. Met inkleurprente, illustrasies en doen-dinge – Leer, lees, doen en oorwin!

Geskik vir kinders tussen 7 en 11 jaar oud.

Ideaal vir vakansieprogramme of skool kampe.

  • PDF format
  • Illustrasies: Swart en Wit
  • Bladsy Grootte: A5
  • 42 Bladsye insluitend voorblad, inhoudsopgawe en voorwoord
  • Ook beskikbaar te koop in harde kopie op hierdie platform

Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise op bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpbronmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.

Related Products

Donate