Category: Videos
Diere – Liedjies vir die Langpad – MP4 Video Album
R150.00
Kinders hou van diere!
Hulle leer vinnig deur musiek, ritme, rym en herhaling
Hierdie MP4 Video Album bevat 12 Opvoedkundige liedjies oor diere en kan gebruik word as hulp vir:
- Koor- en konsertopvoerings
- CAPS kurrikulum Gr RR tot Gr3
- Letter- en syfervaardigheid
- Noodsaaklike opvoedkundige uitkomste
- Beweging en kreatiewe spel
- Musikale ontwikkeling
Liedjies oor Tel, Optel, Plaasdiere, Wilde diere, Goggas, Voëls en Troeteldiere.
Meer inligting:
- MP4 aflaaibare video album
- videos tussen 2 en 6 minute lank elk
- Ook beskikbaar te koop in MP3 format op hierdie platform
Snitlys:
- Op die Boer se Plaas
- Troeteldiere
- In die bos
- Koeimelk
- Kieter Katter Katjie
- Lieweheersbesie
- Skilpad
- Ou Oom Jan
- Piet my Vrou
- Seediere
- Tok Tokkie
- Oom Klaas se Koei
- 1 2 3 4 5
- Optel
- A B C D
- Diere Alfabet
Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.