Category:

Diere – Liedjies vir die Langpad – mp3 Album

R100.00

Kinders hou van diere!

Hulle leer vinnig deur musiek, ritme, rym en herhaling

Hierdie Album bevat 16 Opvoedkundige liedjies oor diere en kan gebruik word as hulp vir:

  • Koor- en konsertopvoerings
  • CAPS kurrikulum Gr RR tot Gr3
  • Letter- en syfervaardigheid
  • Noodsaaklike opvoedkundige uitkomste
  • Beweging en kreatiewe spel
  • Musikale ontwikkeling

Liedjies oor Tel, Optel, Plaasdiere, Wilde diere, Goggas, Voëls en Troeteldiere.

Snitlys:

  1. Op die boer se plaas
  2. Troeteldiere
  3. In die bos
  4. Koeimelk
  5. Kieter Katter Katjie
  6. Lieweheersbesie
  7. Skilpad
  8. Ou Oom Jan
  9. Piet my Vrou
  10. Seediere
  11. Toktokkie
  12. Oom Klaas se Koei
  13. 1 2 3 4 5
  14. Optel
  15. ABCD
  16. Diere Alfabet

Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.

 

Related Products

Donate