Sale!
SKU: ISBN978-0-620-50597-0-1
Category: Books
Die Wapenrusting van God – Handleiding
R180.00 R100.00
’n Stap-vir-stap verduideliking oor die volle Wapenrusting van God soos beskryf in Efesiërs 6. Hierdie Handleiding is vir Ouers en Onderwysers – Sewe lesse vir kinders 7 tot 11 jaar oud. Geskik vir kinderkerk, Godsdiens in skole, reekse, vakansie programme en kampe.
Nou op uitverkoping – DATA DVD nie ingesluit nie
Hierdie program bevat:
- Handleiding met instruksies en fotos
- Interessante illustrasies
- Liedjies en rympies
- Poppekas-storie
- Kinder werkboekie met aktiwiteite
- Motivering vir geestelike groei
Meer inligting:
- Illustrasies: Swart en Wit
- Bladsy Grootte: A4
- 92 Bladsye insluitend voorblad, inhoudsopgawe en voorwoord
- Ook beskikbaar te koop in digitale weergawe (PDF formaat) op hierdie platform
Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.