Daffodils – mp3 Album
R100.00
Affodille is bekend as die ‘blom van hoop’ en word jaarliks deur die Kankervereniging van Suid Afrika gebruik om siek mense te bemoedig. Nadat Soekie se vyfjarige seun Adriaan aan kanker gesterf het in 1988, het sy die titelsnit ‘Daffodills’ geskryf en opgeneem.
‘Daffodils’ is ‘n versameling van ou gunstelings en oorspronklike liedere, geskryf en sing deur Soekie Krog.
Meer Inligting:
• Aflaaibare mp3 Album
• Snit lengtes van ongeveer 3 tot 5 minute elk
Snit lys:
1. Daffodils
2. Blessed be the Name
3. Vriendelike Land
4. I will follow Him
5. Net soos ‘n kind
6. Elijah
7. Toe jy hier weggaan
8. Nooit Weer
9. Lean on me
10. Reach for a Dream
11. Hier staan ek voor U
Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.