Category:

Breek Uit – mp3 Album

R100.00

‘Breek Uit saam met Soekie” is die heel eerste album wat deur Soekie en die Radikids opgeneem is in 1994 en is nogsteeds gewild. Die album het 20 liedjies: nuwe Afrikaanse asook bekende aksie-en saamsing-liedjies vir alle ouderdomme.

Kinders hou van liedjies. Hulle leer vinnig deur musiek, ritme, rym en herhaling.

Hierdie album kan gebruik word as hulp vir:

  • Koor- en konsertopvoerings
  • Gewyde sang
  • Beweging en kreatiewe spel
  • Musikale ontwikkeling
  • Kinderkerk en Sondagskool

Meer inligting:

  • Aflaaibare MP3 format
  • Snitlengtes wissel van tussen 2 tot 5 minute elk

Snitlys:

  1. Keurspel: Breek Uit/Sing ‘n Nuwe Lied
  2. Vandag is my Verjaarsdag
  3. God hou van kindertjies
  4. Jesu
  5. Hy laat die Sterre Skitter
  6. Ek is ‘n Huis
  7. Keurspel: Koning van die Oerwoud/U is die Koning
  8. Staan op en sê nou
  9. Ek is lief vir Jesus
  10. Vertel
  11. ‘n Koning is Gebore
  12. Daniël
  13. Ek het Sy Vreugde
  14. Moses
  15. Sing saam met my
  16. Hy hou die hele wêreld in Sy hand
  17. My hande hef
  18. Lukas
  19. Klop klop
  20. Kom in my hart

Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.

Related Products

Donate