Bly Kalm – Samestelling – MP4 Liriek Video Album
R150.00
‘Bly Kalm’ is ‘n samestelling van die 33 mees gewilde Radikids liedjies oor jare met lirieke – sing weer kinder gospel musiek saam met Soekie! Ideaal vir kinderkerk, gewyde sang, konserte en optredes.
Meer Inligting:
- Aflaaibare MP4 liriek video album
- Videos tussen 3 tot 6 minute lank elk
- Ook beskikbaar in MP3 formaat album op hierdie platform
Snit lys:
1. Haai Haai
2. Dis so Lekker
3. God hou van kindertjies
4. Ek het Sy vreugde
5. Ha-le-la-le-la
6. God is goed, Hy lewe
7. Ek behoort aan Jesus Christus
8. Hy hou die hele wêreld
9. Ek swaai my hande
10. Gryp na die ewige lewe
11. Die Here sit ‘n hup in my stap
12. God het die wêreld – keurspel
13. Hosanna
14. Bewaak jou hart
15. Groente en Vrugte
16. Kinders julle moet
17. Ek is ‘n huis
18. Ek sal my lig laat skyn
19. Die Woord van God
20. Hy laat die sterre skitter
21. Wie’s die Koning van die oerwoud
22. Staan op en sê nou
23. Kleure
24. Die heel beste boek
25. Al julle volke
26. Wonder God
27. Van my toontjie – keurspel
28. Ek wil die Here dien
29. Magtige herlewing
30. Ek is life vir Jesus
31. Ek maak nou my hart oop
32. Kom in my hart
33. Draai terug
Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.