Category:

Bewaak Jou Hart – Lering – mp3 Album

R100.00

Bewaak jou hart is ‘n veilige hulpmiddel waar Soekie op ‘n pittige maar openlike manier die kinders aanmoedig om die regte keuses te maak oor seks en verhoudings.

Met 35 beginsels oor seks en verhoudings uit die Bybel – al gehoor van ‘n “must-have-mouse-trap”? Dit is maar een van die illustrasies wat Soekie gebruik om kinders te waarsku teen seksuele versoekings.

Meer inligting:

  • Aflaaibare mp3 album

Soekie en die Radikids is reeds jare bekend vir hulle opgewekte Christelike kindermusiek. Soekie is ‘n kinderbedienaar, liedjiesskrywer en radiopersoonlikheid sedert 1992. Waneer sy nie op internasionale reise, bedienings, uitreik of by skole bedien nie, maak sy multimedia hulpmiddels vir ouers, onderwysers, kinder bedienaars en kinders.

 

Related Products

Donate